Atterburyteater2022-05-18T15:53:00+02:00

Die moderne Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.

Die Atterbury Teater is 11 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.

Kantoorure

Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT

Kontakbesonderhede

Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria

Atterbury Teater nuus

27 Januarie, 2020|

3 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 4 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 R170 – R190 Jo Black skop die jaar [...]

13 Januarie, 2020|

14 Januarie 2020, 20:00 - 21:30 R190 Elvis Blue deurkruis die land saam met ons om sy Stories vir jou [...]

8 Desember, 2019|

12 Desember 2019, 20:00 - 21:30 R160 – R180 Die lokale Rooihuiskraal band het die nuwe koperblaas seksie van Newtown [...]

8 Desember, 2019|

11 Desember 2019, 19:00 - 21:00 R120 – R150 Franna Benadé bring oudergewoonte die hoogtepunt van sy jaar,  Atterbury Teater [...]

Title

Go to Top