5 Maart 2020, 20:00 – 22:30

R180

Ruhan du Toit, by uitstek bekend vir sy ongelooflike vertolking van die gewilde Simon & Garfunkel, The Sound of Silence, het verseker nie bekendstelling nodig in die musiek industrie nie. Sy unieke vier oktaaf vokale reeks en natuurlike talent met die kitaar en verskeie ander instrumente het nie net baie deure vir hom in die verlede geopen nie, maar ook vir hom ’n spesiale plek in die harte van die Suid Afrikaanse en internasionale musiek liefhebbers gevestig. Hierdie vertoning is baie spesiaal want hy tree op met sy hele band; dromme, baskitaar en elektriese kitaar.

Daar is net een vertoning, moenie dit misloop nie, bespreek sommer nou.

Kunstenaars: Ruhan du Toit

 

5 Maart 2020, 20:00 – 22:30 – Atterburyteater