27 Februarie 2020, 20:00 – 21:30

R180 – R250

TERUG OP AANVRAAG VAN DIE PUBLIEK! Spanish Fire bied aan: “OLÈ”. Dit is weer sulke tyd! Die betowerende, wêreld-klas kombinasie van legendariese kitaar duo CH2 saam met die fenomenale talent van die Montoya’s gaan die verhoog aan die brand speel en dans. Spaanse treffers van die Gypsy Kings, komposisies uit die pen van CH2 asook nommers van top internasionale en Suid-Afrikaanse kunstenaars sal gehoor word. ’n Vertoning vir die HELE familie met vlam voete, verbysterende kitaar passasies en vele humor vanaf die verhoog – dit beloof ’n vertoning wat NIE vergeet sal word nie.

’n Vertoning vir die hele familie om ’n fantastiese 2020 af te skop.

Kunstenaars: CH2 & Montoya Spanish Dance Theatre

 

27 Februarie 2020, 20:00 – 21:30 – Atterburyteater