23 Februarie 2020, 15:00 – 17:00

R150 – R180

Charl du Plessis speel musiek van sy nuwe album FREEHAND asook musiek van sy gunsteling klaviermusiek deur uiteenlopende komponiste Van Rachmaninoff tot Scott Joplin. Hierdie klavieruitvoering is ’n uiteenlopende luisterervaring gemik op die fynproewer met werke wat wissel tussen Romantiese, Klassieke, Barok en nuwe musiek uit Charl se pen. Die produksie is bekroon met drie toekenings tydens Aardklop 2019 en benoem vir ’n Fiësta vir 2020.

Kunstenaars: Charl du Plessis

 

23 Februarie 2020, 15:00 – 17:00 – Atterburyteater