11 November 2018, 18:30 – 20:30

R150

’n groep van 7 kunstenaars het saamgekom en besluit om ’n Kersfees program vir KANSA te doen as ’n Fondsinsameling. Bekende name soos Jakkie Louw, Tobie Jooste, Dewald von Solms sal op die verhoog wees tesame met Karlien Husselman & Anthony  McGee (ONZ), Rinel Day, Emanuel Pieterson en Kaylin. Die program sal 80 min lank wees met ’n 20min pouse. Ons sien uit na ’n pragtige aand met al hierdie sterre met oop harte. Dit is belangrik om te let dat die kunstenaars almal dit gratis doen, en dat die Atterbury teater ook die teater borg vir die aand. Die datum is die 11 November en die tyd 18h30. Kaartjies is R150-00 PER persoon.

11 November 2018, 18:30 – 20:30 Atterburyteater