19 Julie 2019, 20:00 – 22:00

R160 – R200

Nathan Smith gaan die gehoor op reis neem deur die musiek van twee van die grootste ikone van kitaarspelers, nl. Eric Clapton en Gary Moore. Die musiek is soos van vuur en ys , en vertolk deur ’n volle band wat die gehoor sal laat klap en saamsing.

 

19 Julie 2019, 20:00 – 22:00 Atterburyteater