5 November 2019, 19:00 – 20:30

R140 – R160

Die Akteur Erik Holm, is opgewonde om ’n eens in ’n leeftyd aand aan te kondig, gevul met musiek, komedie en ’n paar stories en sprokies tussen beide. Hy gaan sy vernuf op sy handgemaakde, enig van sy soort, guitar wys – vir hom gemaak deur Die meester Mervin Davis.

Voor Erik ’n ‘Binnekamer Gas’ geword het deur in ’n verskydeneid telivisiereekse te speel, was sy passie musiek. Musiek was Erik se murg in sy pype…

’n Tragiese ongeluk in 2007, het Erik verlam gelos. Na vele pynvolle maande van rehabilitasie, het Erik gebruik van sy arms terug gekry, maar nie sy vingers nie, dié wat juis nodig om die guitar se snare te tokkel. Erik het tot ’n vurk in die pad gekom, hy kon besluit om moed op te gee, of om groot te gaan. Hy het gekies om groot te gaan. Erik het vele rolle vertolk in verskye bekende televisie reekse, het films gedirekteur, en selfs verskeie rolle vertolk in teater stukke wat toekenning ingepalm het. Hy het baie “bucket list” items afgemerk soos om te gaan skuba duik, uit ’n vliegtuig te spring en om die wereld rond te toer. Hy is tans besig met ’n bewusmakings veldtog vir mense met extra-ordinere vaardighede het, en het self ’n teater stuk gedirekteur saam met ’n kinderhuis – wat na aan sy hart is.

In 2019, na maande se gebou en “fine tune”, het Mervin Erik se nuwe guitar klaar gemaak, en sedertdien is hy besig om hierdie nuwe “Beast” soos hy dit noem te bemeester. Die mense na aan sy hart kan defnitief op let dat die murg terug is in sy pype , as hy sy guitar tokkel.

Kom saam met Erik en geniet sy musiek vir ’n fantastie aand uit. Kaartjies is beperk, so jou saam moet wikkel, anders mis jy die tokkel.

Kunstenaars: Erik Holm

 

5 November 2019, 19:00 – 20:30 – Atterburyteater