4 Junie 2019, 19:00 – 21:00

R150

Vir die eerste keer by Atterbury Teater deel Pieter Koen en Manie Jackson die verhoog. Hierdie twee geliefde Afrikaanse sangers sal ’n aand van musiek en pret waarborg vir die hele gesin.

Kunstenaars: Pieter Koen en Manie Jackson

 

4 Junie 2019, 19:00 – 21:00 Atterburyteater