17 Mei 2019, 20:00 – 21:30

R210

Ons laai hom in!

Elvis Blue deurkruis die land saam met ons om sy Stories vir jou te bring.

“Stories begin as letters. Daar bestaan ’n hele lys woorde wat in Afrikaans en Engels presies dieselfde lees en gespel word!”

’n Feit wat ook presies weerspieël wat gehore van hierdie unieke musiekreis te wagte kan wees. ’n Keurspel van treffers uit ons almal se jongdae, asook ’n seleksie van oorspronklike en meer onlangse Elvis Blue treffers.

 

17 Mei 2019, 20:00 – 21:30 Atterburyteater