20 Mei 2019, 20:00 – 21:30

R160

Met Pietman Geldenhuys en Wicus van der Merwe

Ons is Wicus en Pietman en kuier al jare om die vuur. As bure. As vrinne. Altwee in die kombi, maar albei wil bestuur. Kom lag. Kom vergeet. Ons kombineer sousboontjies en beet. Ons sal vir jou vertel wat ons nog altyd weet.

Kunstenaars: Pietman Geldenhuys en Wicus van der Merwe

 

20 Mei 2019, 20:00 – 21:30 Atterburyteater