Nariska Zietsman kom terug na Atterbury Teater met haar tweede vertoning genaamd “Winter Winds.” Die geliefde groep “Kaleidoskoop”en die tienergroep “My Brother Einstein” sal die verhoog met haar deel. Jason Ferreira begelei en sing saam. Nariska het ‘n passie vir musiek, drama en mense en haar droom is om na “Actors Models” en “Talent for Christ” in Orlando, Florida te gaan. Sy beplan om einde 2015/begin Januarie 2016 te vertrek en by Universal Studios, verskeie modebase, universiteite en musiekindustrieë vir oudisies te doen. “Winter Winds” is ‘n vertoning met wonderlike musiek en sang. Kom wees deel van hierdie wonderlike pad wat Nariska loop en kyk hoe ‘n pragtige jong meisie in ‘n merkwaardige jong vrou van sang en musiek inbeweeg.

DUUR: Ongeveer 1h 40min.

Betaling en Navrae: Lindie Zietsman 074 0312 453 EFT-betalings: Bank besonderhede N Zietsman, Capitec, Spaar, Rek no: 1392534427, tak kode: 470010

http://www.atterburyteater.co.za/event/nariska-zietsman-winter-winds-acoustics/