9 September 2018, 16:00 – 17:30

R150

Coenie de Villiers wou graag terugploeg in die musiekbedryf en het in samewerking met die Atterbury Trust en die ATKV die Lukas Maree – Liedjieskryfskool vir graad 11en12 leerders by Afrikaanse Hoër Seunskool begin om jongmense te inspireer om oorspronklike  kwaliteit liedjies te skryf en toonset.

Die werswinkel is aangebied deur groot name soos Hunter Kennedy, Elvis Blue, Lize Beekman, Coenie de Villiers, Karin Hougaard, Anna Davel, Jannie du Toit en vele meer. Op 9 September vind die Gala aand plaas by die Atterbury Teater waar die wenners die verhoog sal deel met, Elvis Blue, Lize Beekman, Coenie de Villiers, Jannie du Toit en Thean Kotze.

9 September 2018, 16:00 – 17:30 Atterburyteater