17 Januarie 2020, 20:00 – 21:30

R190

Sy jongste CD getiteld, Liefdegenerasie, merk nog ’n groot sprong vorentoe vir Refentse, een van Suid-Afrika se gewildste jong kunstenaars.

Vir die eerste keer is Refentse en sy orkes by Atterbury Teater. Ons bring hom na jou toe, want hy delf dieper as ooit om sy ryke en eiesoortige musikale skat te ontgin. Sy unieke karakter kom na vore met die saamsmee van poëtiese lirieke en musiek. Dit beloof om ’n wonderlike ervaring te wees.

 

17 Januarie 2020, 20:00 – 21:30 – Atterburyteater