BlouWillem vertel staaltjies van sy vele komiese rubrieke. Coenie de Villiers klets saam met BlouWillem oor sy ondervindinge tydens onderhoude met ‘n verskeidenheid mense. Anna Davel sing met haar klokhelder stem.
Hierdie vorm deel van die BoekeJolfees wat jaarliks in Pretoria aangebied word.

20 Augustus, 20:0022:00

Atterburyteater