Gisela de Villiers en Robert Brooks sing Schubert in Afrikaans. Philip de Vos se boek Prentjies by ‘n uitstalling word bespreek. Gisela de Villiers toonset ‘n paar van Philip se gedigte tot groot vreugde van die gehoor. Die BoekeJolBeloning (Tswane Beeld) en Afrikaanse Komplimente (Maroela Media) toekennings word gemaak.

21 Augustus, 16:00 – 18:00

Atterburyteater