“Kersfees in Augustus” is ‘n CD-vrystelling van oorspronklike Suid-Afrikaanse Kersmusiek.
Daar wag ook lekker verrassings op die aand:
Die kleredrag is Denim en Diamond. Daar gaan ‘n “Diamant-geskenk-trekking” wees!
Anton Gericke maak elke aand ‘n skildery tydens die produksie. Iemand gaan moontlik daarmee kan huis toe stap…
Werner Bessinger bou kitare! Maar gaan hy een speel?

16 – 17 Augustus 19:3023:00

Atterburyteater