3 Februarie 2020, 20:00 – 21:30
4 Februarie 2020, 20:00 – 21:30

R170 – R190

Jo Black skop die jaar af by Atterbury Teater met ’n intieme, “unplugged” vertoning.

Kry nou jou kaartjies en begin jou jaar op ’n positiewe noot!

Kunstenaars: Jo Black

 

3 Februarie 2020, 20:00 – 21:30 – Atterburyteater
4 Februarie 2020, 20:00 – 21:30 – Atterburyteater