12 Desember 2019, 20:00 – 21:30

R160 – R180

Die lokale Rooihuiskraal band het die nuwe koperblaas seksie van Newtown , die Moonies, genooi om by hulle aan te sluit vir hulle vertoning op 12 Desember by die Atterbury Teater wat bydra om aan hulle reeds outentieke “folk” musiek ’n kragtige klank, eie aan New Orleans te verleen.

Die vertoning sluit in ’n kombinasie van hulle oorspronklike nommers, kontemporêre verwerkings, stories en Afrikaanse “folk” musiek uit die verlede van die 1940’s.

Georgetown het hierdie jaar a SAMA nominasie gekry vir hulle debuut album The Dog Show and toe hulle eerste toer onderneem na Nederland en België. Hulle gaan dan nou 2019 met n groot “bang” afsluit by een van hulle gunsteling teaters.

Kunstenaars: Georgetown & the Moonies

12 Desember 2019, 20:00 – 21:30 – Atterburyteater