27 Mei, 20:00 – 21:30

R230

Charl du Plessis is die eerste pianis te wêreld om op Tafelberg klavier te speel en op 27 Mei keer hy en sy trio terug na die Atterburyteater om die nuwe reeks van Baroqueswing musiek bekend te stel asook jazz gunsteling te laat hoor. Werner Spies (kontrabas) en Hugo Radyn (tromme) is reeds 11 jaar lede van die trio wat al op 3 kontinente gespeel het, ’n Fiësta, Ghoema en Sama toekenning gewen het en 5 CDs vrygestel het. Slegs een vertoning.

Atterburyteater