8 Julie 8, 2019

Ses Snare Special

By |2019-07-08T13:51:40+02:008 Julie, 2019|Musiek, Teater|Kommentare af op Ses Snare Special

21 Julie 2019, 16:00 - 17:30 R150 - R170   Ses Snare doen die afgelope paar jaar met groot sukses jaarliks ’n “Ses Snare Special” konsert by die Atterbury Teater. Die Snare nooi dan nog [...]

8 Julie 8, 2019

Slow Hand: Fast Hand – The ultimate Eric Clapton and Gary Moore Compilation

By |2019-07-08T13:46:48+02:008 Julie, 2019|Musiek, Teater|Kommentare af op Slow Hand: Fast Hand – The ultimate Eric Clapton and Gary Moore Compilation

19 Julie 2019, 20:00 - 22:00 R160 - R200 Nathan Smith gaan die gehoor op reis neem deur die musiek van twee van die grootste ikone van kitaarspelers, nl. Eric Clapton en Gary Moore. Die [...]

8 Julie 8, 2019

OPTOG! Pieter-Dirk Uys: When in doubt say “Darling”

By |2019-07-08T13:08:21+02:008 Julie, 2019|Kultuur, Kuns, Teater|Kommentare af op OPTOG! Pieter-Dirk Uys: When in doubt say “Darling”

17 Julie 2019, 20:00 - 21:30 R160 - R180   Pieter- Dirk Uys gee perspektief oor die afgelope 40 jaar se “distress, disguise en disgust”: van apartheid tot “tripartite”, van amandla tot Nkandla, van Brexit [...]

8 Julie 8, 2019

OPTOG! Pieter-Dirk Uys: Weerklink van ‘n wanklank (Memoires van toe tot nou)

By |2019-07-08T13:05:37+02:008 Julie, 2019|Kultuur, Kuns, Teater|Kommentare af op OPTOG! Pieter-Dirk Uys: Weerklink van ‘n wanklank (Memoires van toe tot nou)

16 Julie 2019, 20:00 - 21:30 R160 - R180   Hierdie skreeusnaakse en eerlike eenman memoire van Pieter-Dirk Uys is alles hy, maar sonder die grimering! Sonder enige rekwisiete, vals wimpers of hoë hakke om [...]

4 Julie 4, 2019

Atterbury Teater kry wêreldklas-klawers

By |2019-07-04T15:06:31+02:004 Julie, 2019|Teater|Kommentare af op Atterbury Teater kry wêreldklas-klawers

’n Wêreldklas-teater verdien ’n wêreldklas-klavier … en daar is geen beter klavier as ’n Steinway nie. Charl du Plessis en Matthys Maree het onlangs Duitsland toe gereis om vir die Atterbury Teater ’n top-instrument by [...]

Go to Top