6 Augustus 2019, 20:00 – 21:30

R150 – R180

 

“Diamonds are forever” is ’n feesviering van die ongelooflike musiek deur Shirley Bassey opgeneem oor haar 6 dekades loopbaan. SAMA wenner Anna Davel sing hoogtepunte van hierdie diverse en sielvolle sangeres se repertoire, asook haar eie persoonlike gunstelinge.

Ghoema-wenner pianis en vervaardiger Jaconell Mouton trek bekende liedjies ’n nuwe baadjie aan, en die gehoor kan uitsien na akoestiese verwerkings van Bassey se grootste treffer; o.a. Diamonds are forever / Never, Never, Never / Big Spender / I, who have nothing / Kiss me, Honey, Honey / Where do I begin / How do you keep the music playing / I am what I am.

 

6 Augustus 2019, 20:00 – 21:30 Atterburyteater