Wortelskiet in Kaapse bodem
Die Atterbury Trust-span in die Wes-Kaap is aan die groei, en die nuutste toevoeging bring haar rekenmeesters- sowel as regstalente na die tafel toe. Ons het vir Surisa Schwalb van nader leer ken… Waar is [...]
Die Atterbury Trust-span in die Wes-Kaap is aan die groei, en die nuutste toevoeging bring haar rekenmeesters- sowel as regstalente na die tafel toe. Ons het vir Surisa Schwalb van nader leer ken… Waar is [...]
As deel van ons Vrouedagvieringe vandeesmaand het ons die fenomenale vroue wat by Atterbury Trust werksaam is, gevra om een pret-vraag te beantwoord om hulle bietjie beter te leer ken. Vraag: Waar sou jy [...]
Atterbury Trust se oud-beursstudente weet eerstehands watter verskil dit maak as ’n hand van hulp uitgereik word na diégene in moeilike omstandighede. Dit maak dus ons harte warm as ons hoor hoe ons beurs-alumni [...]
Die Skenk ’n Hoender-Projek is ’n splinternuwe inisiatief deur Everest Wealth, ’n beleggingsmaatskappy geleë in Centurion. Die kernfokus is om gesonde proteïne aan die mees kwesbare mense te voorsien in ons gemeenskap, en om [...]
Terugploeg het aan die begin van die jaar die fokus van ’n algemene bestuurder gekry, in die vorm van Jacques Pauw, wat voorheen ’n onderwyser by Hoërskool Maragon in Mooikloof was. Hy vertel ons meer [...]
’n Versnit van die beste wyn, keurig gemeng met musiek van formaat en alles saamgebind met die krag van gee. Van omgee vir dié wat minder het as ons. Met die gewaardeerde ondersteuning van [...]
Jaco Storm is een van 25 ruiters wêreldwyd wat op 3 Maart op ’n perd se rug ’n uitmergelende avontuur gaan aandurf, in die Argentynse wildernis van Pategonië. Hy gebruik hy nou sy nuuswaardigheid as [...]
Atterbury en USN het sopas aangekondig dat die twee maatskappye gesamentlik R 500 000 skenk en loods terselftertyd ’n Olimpiese medaljewenner skarefinansieringsprojek, Spansaam, via die Atterbury Trust. Ander organisasies en individue word uitgenooi om tot [...]
Johnny en Bev Vivier is die stigters van Residence at Home, ’n fasiliteit in Pretoria-Oos vir gestremde jongmense, en nou ook een van die begunstigdes van die Terugploeg-inisiatief. Ons hoor meer van die wonderlike werk [...]
Dis wonderlik om te sien hoe die Terugploeg-boodskap versprei, en die aandag van weldoeners van oraloor trek. Lourens van der Linde is ’n Vrystater in murg en been met geen besonderse verbintenis met Pretoria en [...]