Atterbury Trust vier die jaar-einde met ons hartsmense
Die feestyd is ’n tyd om te vier, maar vir so baie mense is dit ’n moeilike tyd omdat geld knyp en daar nie sprake kan wees van geskenke en bederf nie. Atterbury Trust reik [...]
Die feestyd is ’n tyd om te vier, maar vir so baie mense is dit ’n moeilike tyd omdat geld knyp en daar nie sprake kan wees van geskenke en bederf nie. Atterbury Trust reik [...]
Atterbury ontwikkelingsbestuurder Gerhard van der Westhuizen is ’n man met ’n missie. Sedert 2015 bied hy ’n jaarlikse gholfdag aan om geld in te samel vir liefdadigheid. Hy vertel meer daaroor. Herinner ons, waar het [...]
Van kleintyd af wou Atterbury Trust beursstudent Xzania Watkinson ’n verpleegster word, sodat sy mense kon help. Die 23-jarige het aan die einde van 2019 haar vier jaar as ’n B Cur Verpleegkunde-student by NWU [...]
Atterbury se assosiasie met medewerkers en vennote is ’n wonderlike bron van hulp en meelewendheid. So kon ons onlangs saam met WeBuyCars op Vibro en Schindler se knoppies druk toe ons hoor dat Harmonie Park, [...]
Vier dae in die saal van ’n fiets sit nie in almal se broek nie, maar vir een van Atterbury se projekbestuurders, Evert Kleynhans, is hierdie avontuur ook ’n manier om terug te gee. Trap [...]
Mandela Dag is altyd ’n rooiletterdag op Atterbury Trust se kalender, en vanjaar was geen uitsondering nie. Die Trust-span het meer as 67 minute eenkant gesit, en saam met die groter Atterburyspan gaan besoek aflê [...]
Sowat 120 vriendinne van Atterbury Trust, insluitende’n groep van 30 van die Trust se huidige vroulike beursstudente en alumnae het verlede Saterdag by die Atterbury Teater bymekaargekom om Vrouedag en die bekendstelling van die Omgee [...]
Toe Atterbury Trust onlangs deur middel van Jacaranda FM se Morning Angels segment van die Martin Bester program te hore kom van die skenking van WeBuyCars aan Harmonie Oord om hulle hysbak te herstel, het [...]
Daar is ’n nuwe kilheid in die oggendlug… somer is beslis verby. En hoewel ons dit geniet om ons stewels, jasse en serpe uit die motbolletjies te haal en ons elke dag warm toe te [...]
Die skrywer, navorser en avonturier Pierre Francois Massyn het Suid-Amerika kruis en dwars deurgereis, van die hemelhoë pieke van die Andes in Peru, deur die Boliviaanse dwelmgevaarsones tot die ruigheid van die Amasone-oerwoud. Hy skryf [...]