Atterbury Teater is OOP! Twee konserte, één naweek!
“Die wag eenvoudig té was lank…ons kan nie anders as om met twee konserte in een naweek te open nie! En, as ons dan nou oopmaak, doen ons dit ordentlik: met beide Nataniël en Karen [...]
“Die wag eenvoudig té was lank…ons kan nie anders as om met twee konserte in een naweek te open nie! En, as ons dan nou oopmaak, doen ons dit ordentlik: met beide Nataniël en Karen [...]
Madiba se liefde vir die jeug was welbekend, en so ook sy diep geloof in die mag van opvoeding. Vanjaar ondervind opvoeding uiters buitengewone uitdagings, en daarom het ons ons op Mandeladag 2020 spesiale [...]
Vakature: Studente en projekkoördineerder Atterbury Trust kondig graag aan dat daar ‘n nuwe pos beskikbaar is as: Studente en projekkoördineerder by ons Pretoria kantoor. 1. Hoof verantwoordelikhede: Studente Studente kommunikasie en ondersteuning. Opdatering & [...]
Grendeltyd het studente besonder hard geslaan, en vir diegene wat vanjaar graadvang, het dit onder meer beteken hulle kon nie soos graduandi nog altyd gedoen het, hul graad by ’n rektor ontvang tydens ’n regte [...]
Daar was nog nie in ons leeftyd presies so ’n uitdagende akademiese jaar nie… Atterbury Trust se afstuderende beursstudente wat vanjaar hul welverdiende grade sou ontvang, het hulself in teenstelling in grendeltyd bevind. Maar die [...]
Triomf Kliniek – die baanbreker- liefdadigheidsprogram vir mediese dienste wat gestig is, in stand gehou word en in ’n groot mate geborg word deur die Atterbury Trust – vier ses jaar van die voorsiening van [...]
Grendeltyd het geweldige groot nood gebring in baie behoeftige gemeenskappe, waar ‘n daaglikse maaltyd nie altyd gewaarborg is nie. Dit was vir ons soos ’n roep van bo om te kan betrokke te raak by [...]
As gevolg van die nagevolge van die COVID-19 epidemie, die ekonomiese impak van die grendeltydperk asook onsekerheid rondom die datums van beskikbaarheid van eksamenuitslae, moes Atterbury Trust die moeilike besluit neem om aansoeke vir nuwe [...]
We^Can is ’n organisasie wat ’n dag voor die aanvang van die Covid-19 grendelstaattydperk in Suid-Afrika afgeskop het. Hierdie organisasie maak dit moontlik vir passievolle Suid-Afrikaners om binne hulle finansiële vermoë en op ’n maklike [...]
Atterbury Trust beursfonds-alumni Casper Claassen se ondersoekende brein en diepgaande belangstelling in hoe regeringsbeleid sosiale opheffing en ontwikkeling teweeg kan bring, het hom in sy jare na Tukkies op ’n groot wêreldavontuur geneem. Op 32 [...]