8 Julie 8, 2021

Elke maand is Jeugmaand

By |2021-07-08T10:15:38+02:008 Julie, 2021|Nuus|Kommentare af op Elke maand is Jeugmaand

Vir Atterbury Trust is elke maand Jeugmaand, want die toekoms, en ook die elke dag se welstand, van Afrikaanse jeug lê baie ná aan ons hart. Uitvoerende trustee Zahn Hulme gee ’n kykie agter die skerms van [...]

5 Mei 5, 2021

Mieliemeel vir Afrika

By |2021-07-22T10:20:59+02:005 Mei, 2021|Nuus, Omgee|Kommentare af op Mieliemeel vir Afrika

Dis wonderlik om te sien hoe die Terugploeg-boodskap versprei, en die aandag van weldoeners  van oraloor trek. Lourens van der Linde is ’n Vrystater in murg en been met geen besonderse verbintenis met Pretoria en [...]

9 April 9, 2021

Lesse in sakebestuur

By |2021-04-09T13:09:38+02:009 April, 2021|Nuus|Kommentare af op Lesse in sakebestuur

Atterbury Trust-beursstudent Casper Vermeulen is onlangs aangestel as bestuurder van die Terugploeg Karwas, en is besig om die klein onderneming om te draai, en terselfdertyd baie te leer. Hy vertel ons van sy studieplanne, [...]

26 Maart 26, 2021

’n Boer met ’n plan

By |2021-03-26T08:07:52+02:0026 Maart, 2021|Nuus|Kommentare af op ’n Boer met ’n plan

Die Terugploeg-familie is ’n ryke tapisserie van mense met groot harte, slim planne en diep sakke; mense soos Barend Vorster van Mahela Boerdery in die Letsitele-area wat boer met onder andere vrugte en wild, en [...]

Go to Top