Standard Procedure: An Evening of Big-Band Standards
17 Augustus 2019, 20:00 - 22:00 R220 – R260 Die Sir John General Big band bied met trots ’n aand van “big-band” musiek aan by die Atterbury Teater op 17 Augustus. Die soliste, NELL en [...]
17 Augustus 2019, 20:00 - 22:00 R220 – R260 Die Sir John General Big band bied met trots ’n aand van “big-band” musiek aan by die Atterbury Teater op 17 Augustus. Die soliste, NELL en [...]
14 Augustus 2019, 20:00 - 21:30 R250 Louise Carver and Ard Matthews is twee van Suid Afrika se beste sangers/liedjieskrywers wie se stemme so perfek by mekaar pas, dat hulle saam gehoor moet word. Met [...]
7 Augustus 2019, 20:00 - 21:30 R200 Die man wat die land se harte roer spring in 2019 in ’n OPTOG!-kombi! Joshua na die Reën se unieke musiekstyl en strelende stem boei luisteraars reeds sedert [...]
6 Augustus 2019, 20:00 - 21:30 R150 – R180 “Diamonds are forever” is ’n feesviering van die ongelooflike musiek deur Shirley Bassey opgeneem oor haar 6 dekades loopbaan. SAMA wenner Anna Davel sing hoogtepunte [...]
21 Julie 2019, 16:00 - 17:30 R150 - R170 Ses Snare doen die afgelope paar jaar met groot sukses jaarliks ’n “Ses Snare Special” konsert by die Atterbury Teater. Die Snare nooi dan nog [...]
19 Julie 2019, 20:00 - 22:00 R160 - R200 Nathan Smith gaan die gehoor op reis neem deur die musiek van twee van die grootste ikone van kitaarspelers, nl. Eric Clapton en Gary Moore. Die [...]
18 Julie 2019, 19:00 - 20:30 R150 Lente My… ’n Koos-konsert oor die Liefde se Seisoene Jacques Brell, Toon Hermans, Herman Kleynhans, Leonard Cohen, Bob Dylan, Al’astair, Koos du Plessis en Koos van der Merwe [...]
14 Julie 2019, 12:00 - 13:30: Oesjaar 14 Julie 2019, 15:00 - 17:30: Bonjour Monsieur Brel 14 Julie 2019, 18:00 - 19:30: “Kiekies” – Lucas se liedjies R150 vir een vertoning R220 vir twee vertonings [...]
30 Junie 2019, 13:30 - 15:00 30 Junie 2019, 16:00 - 17:30 R160 - R180 Mathys en Dana neem jou saam op ’n bittersoet storiereis wat jou soms sal laat lag en soms verdrietig sal [...]
20 Junie 2019, 20:00 - 22:00 R140 - R160 Die “Bats” is nog steeds trots Suid Afrikaans, uitstekende musikante, vol grappies, en sorg weereens vir ’n aand van heerlike vermaak op 20 Junie. Wees verseker [...]