26 November 26, 2018

MESSENGER

By |2018-11-26T15:27:47+02:0026 November, 2018|Kultuur, Teater|Kommentare af op MESSENGER

27 November - 2 Desember 2018 R250 - R270 ’n Teken, ’n boodskap, ’n vermoede, ’n spreekwoord, ’n skok, ’n onthulling, dis hoe lewens verander word, ten goede of ten duurste. Van die vroegste wonderwerke, [...]

29 Oktober 29, 2018

Spanish Fire!

By |2018-10-29T20:45:51+02:0029 Oktober, 2018|Kultuur, Teater|Kommentare af op Spanish Fire!

10 November 2018, 19:00 - 21:00 R170 - R190 Die CH2 Kitaar Duo en die Montoya Spaanse Dansteater, is verheug om, na twee uitverkoopte vertonings, terug te keer na vele versoeke van die publiek.  Kitaarmeesters Corneille en [...]

29 Oktober 29, 2018

Mike en Mavis

By |2018-10-29T20:31:04+02:0029 Oktober, 2018|Kultuur, Teater|Kommentare af op Mike en Mavis

6 November 2018, 20:00 - 21:00 R130 - R150 Mavis Kellerman, ’n weduwee wat haarself afgesluit het vir die wêreld, behalwe vir haar kommunikasie per e-pos met haar dogter, en haar weeklikse kerkdiens, ontvang eendag ’n [...]

1 Oktober 1, 2018

Barry Hilton

By |2018-10-01T17:44:56+02:001 Oktober, 2018|Kultuur, Teater|Kommentare af op Barry Hilton

9 Oktober 2018, 20:00 - 21:00 R180 Die legendariese komediant, Barry Hilton tree op 9 Okt. by die Atterbury teater op voor hy na die Hong Kong International Comedy Festival vertrek. Hierdie is suiwer komedie, dis net [...]

Go to Top