13 Oktober 2018, 9:00 – 13:00

R250 – R300

“The Courageous Women Arise Women’s Conference” word aangebied deur Laetitia Dee (Life Coach, spreker en skrywer). Die hoof fokus van die CWA kongres is om vroue wat deur trauma is te vier en bemagtig. Sluit aan by Laetitia Dee, Nadia Beukes, Sunet Vermaak & Amorie Pearson vir ’n spirerende oggend.

Daar sal verskeie pryse uitgedeel word, word en die wenner van die “makeover” sal aangekondig word. Die vereiste is om aansoek te doen vir die “makeover”, die geleentheid by te woon en bereid te wees om die “makeover “ proses te ondergaan van 15 Okt tot 15 Des.

13 Oktober 2018, 9:00 – 13:00 Atterburyteater