4 Desember 2018, 15:00 – 19:00

R170

D2B Studios bied hul jaarlikse dans vertoning vir 2018 aan, en ons nooi almal uit om ‘n aand van dans en vermaak te geniet. Hierdie jaar gaan groter en beter wees. Die ongelooflike talentvolle dansers kan nie wag om hul liefde en passie vir dans met elke enkele persoon in die gehoor te deel nie. Hulle sal al hul danse wat deelgeneem het aan kompetisies in 2018 en ‘n paar nuwe stukke vertoon. Moenie misloop nie en bespreek so gou moontlik jou kaartjie.

4 Desember 2018, 15:00 – 19:00  Atterburyteater