15 Desember 2018, 11:00 – 12:00

Rtbc

Kersfees kom al hoe nader en daar is groot opgewondenheid in Kersvaders se Kershuis. Maar o wee … o nee… daar is ‘n groot kinkel in die kerskabel. Klein Kersklits kabouters het die kersklappers ontdek en Klopetie klop is skoonveld weg! Wat vang die Kerskabouter nou weer aan?

15 Desember 2018, 11:00 – 12:00 Atterburyteater