About Atterbury Trust

Ons gee om. By Atterbury word sukses nie net gemeet aan die groei van eiendomsbates en pragontwikkelings nie, maar ook aan die groei van Suid-Afrika se belangrikste hulpbron – sy mense. ’n Kerndeel van ons besigheidsfilosofie is om terug te ploeg in die gemeenskap deur geleenthede te skep.
8 Julie 8, 2021

Elke maand is Jeugmaand

By |2021-07-08T10:15:38+02:008 Julie, 2021|Nuus|Kommentare af op Elke maand is Jeugmaand

Vir Atterbury Trust is elke maand Jeugmaand, want die toekoms, en ook die elke dag se welstand, van Afrikaanse jeug lê baie ná aan ons hart. Uitvoerende trustee Zahn Hulme gee ’n kykie agter die skerms van [...]

5 Mei 5, 2021

Mieliemeel vir Afrika

By |2021-07-22T10:20:59+02:005 Mei, 2021|Nuus, Omgee|Kommentare af op Mieliemeel vir Afrika

Dis wonderlik om te sien hoe die Terugploeg-boodskap versprei, en die aandag van weldoeners  van oraloor trek. Lourens van der Linde is ’n Vrystater in murg en been met geen besonderse verbintenis met Pretoria en [...]

21 April 21, 2021

’n #GROOToomblik in April 2021 vir ‘Jou GROOTste fm in Pretoria’!

By |2021-04-21T11:56:32+02:0021 April, 2021|GROOTfm|Kommentare af op ’n #GROOToomblik in April 2021 vir ‘Jou GROOTste fm in Pretoria’!

Met ’n stasiestem wat uitroep: ‘Jou GROOTste fm in Pretoria’, en ‘n slagspreuk wat lui: ‘Gaan GROOT’, is dit vir GROOTfm 90.5 net gepas om luisteraars met ’n #GROOToomblik in April 2021 te [...]

Go to Top