Waardering vir Triomf Kliniek
Piet en Anell Burger van Daspoort is ’n egpaar in hul tagtigerjare wat al van die begin-dae pasiënte van Triomf Kliniek is. Ons het by Anell gehoor hoe Triomf hulle lewe aangeraak het sedert [...]
Piet en Anell Burger van Daspoort is ’n egpaar in hul tagtigerjare wat al van die begin-dae pasiënte van Triomf Kliniek is. Ons het by Anell gehoor hoe Triomf hulle lewe aangeraak het sedert [...]
https://youtu.be/ioSkoJlsLOk
Die verhale van ons beursstudente inspireer ons gereeld om dankbaar te wees vir die mag wat geleenthede het om iemand se toekoms te verander. Chantelle van Molendorff is ’n derdejaar regstudent met groot hart, wat [...]
Kapenaar Gerhard Joubert het vanjaar die eerste prys en nie minder nie as drie kategoriepryse op die Atterbury Teater se Steinwayklavier losgespeel in die tiende Atterbury Nasionale Klavierkompetisie waarvan Atterbury Trust die hoofborg is. Ons [...]
Wat is lekkerder as uitstekende kos saam met goeie wyn en goeie geselskap? Die wete dat jy boonop help met ’n projek wat ’n verskil maak in die lewens van mense wat dit broodnodig [...]
Wat ’n plesier was dit om vir die Olimpiese medaljewenners Tatjana Schoenmaker en Bianca Buitendag te kan verras met ’n blyk van waardering vir die wyse waarop hulle Suid-Afrika by die Spele laat skitter het. [...]
’n Uitgesoekte groep van Suid-Afrika se mees belowende jong pianiste neem vanjaar deel aan die 10de Atterbury Nasionale Klavierkompetisie, wat plaasvind vanaf 18 tot 22 Oktober in die Atterbury Teater in Pretoria. Hierdie kompetisie is [...]
Tussen 14 en 17 Oktober 2021 vind die opwindende Noord-Suid T20 Skolekriekettoernooi 2021 weer plaas. By Atterbury Trust is ons mal oor sport, want deelname aan positiewe, fisiese en mededingende aktiwiteite is iets wat ons [...]
Mis jy Aardklop? Dan het ons baie goeie nuus… die Aardklop 2021 Opwipfees kom vandeesweek Pretoria toe! Ons kry al die details by Aardklop se hoof uitvoerende beampte, Alexa Strachan. Hoe het die idee vir [...]
Atterbury Trust se oë is altyd oop vir projekte wat poog om ’n verskil te maak, en dis ’n vreugde en voorreg om ons wye netwerk te kan betrek en inspan om oral in hoekies [...]