14 September, 19:00 – 21:00
15 September, 19:00 – 21:00
16 September, 11:00 – 13:00

R175

Kom deel met ons ’n asemrowende reis deur geloof, hoop en betowering met die produksie “The Tree of Life”. Ons dansers gaan vir heerlike vermaak sorg met ballet, jazz, kontemporêr, hip-hop en moderne dans asook klopdanse.

14 September, 19:00 – 21:00 Atterburyteater

15 September, 19:00 – 21:00 Atterburyteater

16 September, 11:00 – 13:00 Atterburyteater

By |2017-09-05T11:51:53+00:005 September, 2017|Kultuur, Musiek, Teater|0 Comments

Leave A Comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: