Songs of Leonard Cohen

Songs of Leonard Cohen

22 November, 20:00 – 21:30

R150 – R170

Mathys Roets is een van die min kunstenaars in Suid-Afrika wat Leonard Cohen se musiek tot reg laat kom. In hierdie vertoning sal al die gewildste Cohen liedjies gehoor kan word. Alles van Famous blue raincoat, Suzanne reg deur tot Hallelujah. Mathys deel die verhoog met Liesl du Toit om Cohen se musiek weer te laat lewe.

Kunstenaar: Mathys Roets & Liesl du Toit

22 November, 20:00 – 21:30 Atterburyteater

Leave a Reply