28 Augustus, 16:00 – 17:20 

R140 – R160

“Back to the Basics” beteken ’n konsert waar die Snare weer doen wat hulle in die eerste plek gewild gemaak het – ongelooflike kitaarspel en vokale verwerkings wat die asem wegslaan. Verwag rock, ’n bietjie pop, jazz en blues met onder andere verwerkings van Michael Jackson se musiek, The Gypsy Kings, Don McClean en ’n paar ou gewilde treffers wat weer afgestof word en die Ses Snare treatment kry. Daar is ’n paar van Snare se oudste treffers by, en heelwat nuwe materiaal, wat ook oorspronklike komposisies insluit

28 Augustus – Atterburyteater