9 Februarie, 20:00 – 22:00

R180 – R200

Die samevoeging van Tobi en Corlea op een verhoog beloof om ’n musikale ontploffing te wees wat gehore sal laat vra na meer. Benewens hul uitsondelike musiek sal die skreeusnaakse Tobi en pittige Corlea die gehore ’n kykie gee na die ligter kant van sanger wees. Dié konsert sluit onder andere van die gróótste treffers uit wêreldbekende musiekblyspele in soos Chicago, Mamma Mia!, Lion King, Beauty.

Atterburyteater