14 February, 16:0017:15

R140 – R160

Mathys Roets sing oor die liefde in ‘n Spesiale Valentynsdagvertoning. “Droomvrou” vertel die storie van liefde op sy heel mooiste. Jy het nog altyd geweet sy is êrens daarbuite, nou is dit tyd om haar te wys hoe jy oor haar voel. Droomvrou, Dance me to the end of love, Mariette se wals en Eva is maar net ‘n paar van die mooiste liedjies wat Mathys sal sing.

Atterburyteater