7 Mei, 20:00 – 21:30

R100 – R180

Nou – meer as 30 jaar na sy afsterwe – word dit duidelik hoe lewend Koos Doep se siening van die lewe steeds bly, hoe treffend sy liedkuns.

Mariana Malan (Die Burger, 31 Maart 2014) “Nostalgie gryp jou aan in die eerste oomblik van die produksie… Wanneer jy begin luister na Jannie du Toit se vertolking van net meer as 20 van Koos Doep se liedjies… weet jy daar is geen kans dat sy woorde sal sterf nie…”

Atterburyteater