Randall Wicomb neem ons op `n reis deur sy veelkleurige lewe met van sy mooiste liedjies. Vir meer as veertig jaar sing hy van kleur en liefde, van heimwee en hoop en van amper vergete liedjies in die die taal wat so na aan sy hart lê. Hy vertel ook staaltjies uit sy biografie Kleur, wat pas verskyn het.

DUUR: Ongeveer 1h 30 min

13 Desember 2015, 16:0017:30

Kaartjies: R140 – R160

Atterburyteater