6 March, 16:00 – 17:20

R130 – R150

Onthou jy nog Voshaarnooi? Die Louis van Rensburg trefferliedjie is opgeneem deur Kevin Leo & Jakkie Louw en die video was oornag ‘n Kyknet- en Youtube-sensasie met 170 000 “hits”.

Dit was ‘n weghol-sukses en die land het begin vra vir meer. Jakkie en Kevin het daarna besluit om ‘n produksie “Jakkals & Leo” saam te begin. Die publieke ondersteuning en die vertoning se sukses het daartoe bygedra dat Jakkie Louw en Kevin Leo se “Jakkals en Leo” vertonings deesdae een van die mees gewilde vertonings is om by te woon.

Atterburyteater