8 June, 20:0021:40 

R140 – R180

Mel Botes en Storm Productionz bring ’n nuwe produksie na die verhoog! IMAGINARY FRIENDS beloof om aan gehore se verwagtinge vir hierdie virtuoos te voldoen en sal van sy persoonlike gunsteling liedjies van sy kitaarhelde vertoon soos Carlos Santana, Eric Clapton, JJ Cale, Dave Gilmour, Gary Moore, Mark Knopfler, Jimi Hendrix en Steve Lukather.

Atterburyteater