24 February, 18:00 – 19:30

R150

Francois van Coke is een van Suid-Afrika se grootste kunstenaars. Hy is bekend as die hoofsanger van Fokofpolisiekar en Van Coke Kartel; en het al met menigte plaaslike en internasionale kunstenaars/bands die verhoog gedeel. Sy eerste solo album en die musiek video Toe Vind Ek Jou met Karen Zoid is in 2015 bekendgestel en die reaksie was fenomenaal. Francois sal saam met sy band liedjies van sy solo album opvoer.

Atterburyteater