12 November, 18:30 – 21:00 

R145

Zelmia Bezuidenhout se “Dance Du Ventre Belly Studio” bied weer hul jaarlikse studentvertoning aan.

Die Engelse term “belly dance” kom van die letterlike vertaling van die Franse “danse du ventre” of “dans van die maag”. Die Weste het vir die eerste keer met die dans kennisgemaak toe dit by die Wêreldskou in Chicago in 1893 vertoon is.

Atterburyteater