26 Julie 2018, 20:00 – 22:00

R200 – R350

Die Crown of the Russian Ballet gaan Atterbury Teater dans liefhebbers betower met ’n dubbel program met Marius Petipa se ballet, Paquita asook Anatoly Emilianov se choreografiese interpretasie van die Firebird.

Moskou Teater – Crown of the Russian Ballet is gestig in 1997 en die artistieke direkteur is Anna Alexide, die hoof choreograaf en hoof- danser is Anatoly Emelianov wat vir jare lank die hoof-danser van die US Metropolitan Classical Ballet was.

Die Balletgeselskap is saamgestel uit lede van die beste Russiese Choreografie skole en het met groot sukses opgetree on Italië, Spanje, Portugal, Griekeland, Frankryk, Oostenryk, Swede, die V.S.A., Meksiko, Suid Afrika en die Verenigde Arabiese Emirate.

Die Artistieke Direkteur, Anatoly Emelianov het n baie spesiale program vir Suid Afrika saamgestel.

26 Julie 2018, 20:00 – 22:00 Atterburyteater