Die moderne Fairtree Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.
Die Fairtree Atterbury Teater is 13 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.
Kantoorure
Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT
Kontakbesonderhede
Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria
Fairtree Atterbury Teater nuus
17 Augustus 2019, 09:00 - 12:00 R250 Laetitia Dee is die gasheer van die Courageous Women Arise byeenkoms. Die [...]
14 Augustus 2019, 20:00 - 21:30 R250 Louise Carver and Ard Matthews is twee van Suid Afrika se beste sangers/liedjieskrywers [...]
11 Augustus 2019, 18:00 - 20:00 12 Augustus 2019, 18:00 - 20:00 R180 Met Albert Pretorius, De Klerk Oelofse [...]
10 Augustus 2019, 19:00 - 21:00 R160 - R250 Apprentesses SA is ’n kompetisie wat geskep is om jong [...]
9 Augustus 2019, 15:00 - 16:30 9 Augustus 2019, 20:00 - 21:30 R160 - R220 Kom geniet ’n skitterende [...]
7 Augustus 2019, 20:00 - 21:30 R200 Die man wat die land se harte roer spring in 2019 in [...]
6 Augustus 2019, 20:00 - 21:30 R150 – R180 “Diamonds are forever” is ’n feesviering van die ongelooflike musiek [...]
21 Julie 2019, 16:00 - 17:30 R150 - R170 Ses Snare doen die afgelope paar jaar met groot sukses [...]
19 Julie 2019, 20:00 - 22:00 R160 - R200 Nathan Smith gaan die gehoor op reis neem deur die musiek [...]
18 Julie 2019, 19:00 - 20:30 R150 Lente My… ’n Koos-konsert oor die Liefde se Seisoene Jacques Brell, Toon Hermans, [...]
17 Julie 2019, 20:00 - 21:30 R160 - R180 Pieter- Dirk Uys gee perspektief oor die afgelope 40 jaar [...]
16 Julie 2019, 20:00 - 21:30 R160 - R180 Hierdie skreeusnaakse en eerlike eenman memoire van Pieter-Dirk Uys is [...]