11 Augustus 2019, 18:00 – 20:00
12 Augustus 2019, 18:00 – 20:00

R180

 

Met Albert Pretorius, De Klerk Oelofse en Geon Nel. Teks en regie deur Nico Scheepers.’n US Woordfees-produksie.

Frans, Andries en Ronald het mekaar jare laas gesien. Nou moet die broers terugkeer na hul geboorteplaas, Nêrens, vir ’n verjaarsdagbraai vir hul pa wat 60 word.

Hierdie skreeusnaakse en hartroerende werk volg in die voetspore van die uiters suksesvolle komedie, Amper, Vrystaat, en was ‘n loket-sukses by elkeen van die bestaande feeste. Nommerpas-teater vir OPTOG!

Kunstenaars: Albert Pretorius, De Klerk Oelofse en Geon Nel

 

11 Augustus 2019, 18:00 – 20:00 Atterburyteater
12 Augustus 2019, 18:00 – 20:00
 Atterburyteater