17 Augustus 2019, 09:00 – 12:00

R250

 

Laetitia Dee is die gasheer van die Courageous Women Arise byeenkoms.

Die doel van die #CWA is om vrouens te inspireer, te motiveer en te versterk. Elke vrou moet weet dat sy sterk genoeg is om enige iets te oorkom.

Elke keer wat ’n vrou die #CWA byeenkoms bywoon moet sy wegstap geinspireer en gemotiveer moet die lewe aan te pak.

Die volgende CWA byeenkoms vind plaas die 17 Augustus 2019 in Pretoria by Atterbury Teater.
Die sprekers is Laetitia Dee, Lindi Delport, Sunet Vermaak & Amorie Pearson.

Jy kan ook ’n kans staan om ’n “Makeover” te wen ter waarde van R10,000.00.”

Kunstenaars: Laetitia Dee, Lindi Delport, Sunet Vermaak & Amorie Pearson

 

17 Augustus 2019, 09:00 – 12:00 Atterburyteater