Die moderne Fairtree Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.
Die Fairtree Atterbury Teater is 13 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.
Kantoorure
Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT
Kontakbesonderhede
Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria
Fairtree Atterbury Teater nuus
20 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 R175 André se nuwe CD “Pura Vida – Simple Life” word op Donderdag 20 [...]
14 Februarie 2020, 20:00 - 22:00 R200 – R230 Kom geniet ’n romantiese aand en vier die liefde saam met [...]
13 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 R160 - R180 Jak de Priester stel sy nuutste album bekend, getiteld Album 10. [...]
5 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 7 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 R190 Danie du Toit stel sy eerste digbundel [...]
3 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 4 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 R170 – R190 Jo Black skop die jaar [...]
31 Januarie 2020, 20:00 - 22:00 1 Februarie 2020, 20:00 - 22:00 2 Februarie 2020, 15:00 - 17:00 R250 Die [...]
21 January 2020, 20:00 - 21:30 22 January 2020, 20:00 - 21:30 23 January 2020, 20:00 - 21:30 24 January [...]
17 Januarie 2020, 20:00 - 21:30 R190 Sy jongste CD getiteld, Liefdegenerasie, merk nog ’n groot sprong vorentoe vir Refentse, [...]
14 Januarie 2020, 20:00 - 21:30 R190 Elvis Blue deurkruis die land saam met ons om sy Stories vir jou [...]
14 Desember 2019, 19:00 - 22:30 R145 ’n Klomp mense van Marabastad was deur die Groepsgebiedewet geforseer om hulle huise [...]
13 Desember 2019, 20:00 - 21:30 R200 – R220 FESTIVE FAVOURITES met Rocco de Villiers en Lizelle le Roux Die [...]
12 Desember 2019, 20:00 - 21:30 R160 – R180 Die lokale Rooihuiskraal band het die nuwe koperblaas seksie van Newtown [...]