14 Desember 2019, 19:00 – 22:30

R145

’n Klomp mense van Marabastad was deur die Groepsgebiedewet geforseer om hulle huise te verlaat. Baie families was daardeur verskeur. Robert Pearce het selfs ’n boek geskryf getitel Die Laaste supper in Marabastad. Met hierdie show wil ons julle terug neem hoe Kersfees was in Marabastad en hoe mense hulle lewens moes aanpas in die nuwe voorstede waar hulle ‘n nuwe lewe moes maak.

Hoe hulle Kersfees geken het in Marabastad, sou glad nie meer dieselfde wees nou dat hulle hulle self in Eersterust bevind nie. Kom ons neem julle op hierdie journey….

Kunstenaars: Brown Suga Crew and Friends

14 Desember 2019, 19:00 – 22:30 – Atterburyteater