13 Februarie 2020, 20:00 – 21:30

R160 – R180

Jak de Priester stel sy nuutste album bekend, getiteld Album 10. Twintig liedjies is geskryf vir hierdie album waarvan 14 liedjies deel vorm van dié nuwe vertoning. Jak sing en gesels oor liefde, verlange en hoop. Dis ’n ernstige dóg humoristiese kyk na Suid-Afrika en die wêreld waarin ons leef.

Kunstenaars: Jak de Priester

 

13 Februarie 2020, 20:00 – 21:30 – Atterburyteater